Wat Maak RazorMaths Uniek?
TalkingTextbook Formaat
Georganiseer volgens onderwerpe
Aangepas vir elke afbakening
Volledige eksamendekking
Interaktiewe Leerproses
Doen vrae op papier
Voer antwoorde aanlyn in
Kry onmiddellike terugvoer
Sien video-verduidelikings
Video-Memorandums
Stap-vir-stap verduidelikings
Meer as net antwoorde
Verstaan die metodiek
Leer uit foute
Slim Herhaling-sisteem
Vrae word geskommel
Nuwe uitdagings met elke poging
Versterk jou kennis van die "maklike" vrae
Bou selfvertroue deur herhaling
Unieke Kenmerke:
Op die interaktiewe platform
word volledige vraestelle
deurgewerk, wat beteken
die moeilikheidsgraad van
die vrae wissel,
soos in 'n tipiese vraestel, van
"Kennis" en "Roetine" na "Kompleks" en "Probleemolossing (insig)".
Die student kry 'n verslag aanlyn van die resultaat direk na die toets, en kan naspoor waar enige foute gemaak is, en dan vir verdere verwysing kan die video-memorandums gebruik word om foute te bepaal en reg te stel
Internet Learning Solutions (Pty) Ltd
RazorMaths: Revolusionκre Eksamenvoorbereiding!
"Wiskunde is soos die Comrades - jy kan nie die aand voor die tyd begin oefen nie!"
Verbeel Jou:
Onbeperkte toegang tot ou vraestelle
Video-memorandums vir ELKE vraag
Dadelike terugvoer op jou werk
Slimmer manier van voorbereiding
Voordele:
Oefen teen jou eie pas
Verstaan elke fout volledig
Bou sistematiese begrip
Identifiseer probleemareas
Deurlopende prestasieverbeterings
Jou Pad na Sukses:
Kies jou onderwerp(e)
Los vrae op papier op
Toets jou antwoorde aanlyn
Leer uit video-verduidelikings
Herhaal tot bemeestering