Ons Filosofie:
"Trek die Wiskunde-monster se tande" deur:
Daaglikse klein oorwinnings
Egte begrip
Persoonlike sukses-ervarings
Volhoubare gewoontes
Wanneer ons praat van studente met "special needs" dan dink ons gewoonlik aan ernstige leerprobleme of fisiese uitdagings met studeer. Hierdie behoeftes moet aangespreek word deur profesionele persone, en ons hou glad nie voor dat ons gespesialiseerd is om in die algemene definisie van "spesiale behoeftes" te voorsien nie.
Ons Unieke Fokus
Ons spesialiseer nie in tradisionele "special
needs" nie - ons fokus op 'n ander tipe
uitdaging:
Die stryd met daaglikse Wiskunde-dissipline.
Wat Ons Raaksien:
Studente wat sukkel om die
daaglikse roetine te handhaaf
Studente wat baie innoverende
pogings "uitvind" om
kortpaaie te kry
Studente wat 'n behoefte het aan
selfvertroue in Wiskunde
Studente wat soek na vinnige oplossings
Ons Verstaan:
Die pad na Wiskunde-sukses vereis:
Daaglikse toewyding
Egte en regte begrip
Persoonlike oorwinnings
Volgehoue motivering
Die tutorMAGIX Verskil:
Gestruktureerde Ondersteuning
Daaglikse monitering
Persoonlike aanspreeklikheid
Positiewe versterking
Selfvertroue
Klein oorwinnings
Meetbare vordering
Persoonlike deurbrake
Praktiese Benadering
Geen kortpaaie
Fokus op begrip
Opbou van vaardighede
Ons Belofte:
Geen towerkuns - net beproefde
metodes om:
Dissipline te ontwikkel,
selfvertroue te bou, begrip te
verseker en sukses te behaal
Onthou:
Daar is geen kortpad na Wiskunde-sukses nie, maar met die regte ondersteuning en daaglikse toewyding is dit binne almal se bereik!
Wat Maak Ons Uniek?
Fokus op dissipline-ontwikkeling
Doelgerigte ondersteunings-
meganismes
Toegewyde moniteringstelsels
Persoonlike vordering
Hoe Ons Dit Doen:
Identifiseer uitdagings
Implementeer persoonlike strategieλ
Monitor daaglikse vordering
Versterk positiewe gewoontes
Vier klein oorwinnings
Vir Wie Is Dit Ideaal?
Studente wat sukkel met
selfdissipline
Diι wat motivering nodig het
Leerders wat struikel met
daaglikse roetine
Enigeen wat selfvertroue in
Wiskunde wil bou