Ideaal Vir:
• Handboek-skrywers
• Kursusontwikkelaars
• Opvoedkundige konsultante
• Vakspesialiste
• Studiemateriaal-ontwikkelaars


Ons gebruik die TalkingTextbook model in ons toetse en vraestelle, eerder as in boeke of kort-kursusse, en dus is daar 'n
unieke geleentheid vir skrywers om die e-Learning boekmark te betree en te domineer!

                                   Ons Bied:
                                • Gevorderde e-Learning tegnologie
                                • Subskripsie-gebaseerde inkomstemodel
                                • Tegniese ondersteuning en implementering
                                • Gebruiker-analitiese data

Dink aan 'n handboek met definisies, voorbeelde en oefeninge, wat homself  ook boonop verduidelik met videos en video-memorandums van elkeen van hierdie....
KONTAK
ONS
 
 
 
 
 
Is jy 'n handboek-skrywer of kursusontwikkelaar?
Ontsluit die volle potensiaal van jou
intellektuele eiendom met ons
innoverende e-Learning tegnologie!

Stel jou voor: Jou handboek as 'n
interaktiewe digitale ervaring met:
   Video-verrykte definisies
   Interaktiewe voorbeelde
   Self-assesserende oefeninge
   Video-memorandums
   Aanlyn toetse en assesserings

                      Laat jou intellektuele eiendom vir jou werk
                      maand na maand!


Waarom Digitaal Gaan?
   • Skep 'n volhoubare maandelikse inkomste-stroom
   • Bereik 'n wyer gehoor
   • Bly relevant in die digitale era
   • Verhoog student-betrokkenheid
   • Meet en monitor leerder-vordering