Die 15 Minute Math PROGRAM:
Transformeer jou Wiskunde met net 1% van jou dag!
                  Ontdek 'n revolusion๊re benadering tot 
                   Wiskunde-sukses, gebaseer op die
                       kragtige "Jimmy's 1% Law" - die 
                    beginsel dat uitnemendheid bereik word
                  deur slegs 1% van jou dag (14 minute en
               24 sekondes) aan doelgerigte oefening te wy.

 
 
 
 
Unieke voordele:
• Daaglikse 15-minute sessies pas by enige
   skedule
• Interaktiewe aanlyn platform
• Onmiddellike assessering
• Omvattende video-oplossings
• Deurlopende vordering-monitering



Begin vandag nog met jou sukses-reis!
Sluit aan by die 15 Minute Math PROGRAM
en ervaar hoe 1% van jou dag 100% verskil
aan jou Wiskunde-prestasie kan maak.
Hoekom werk dit?
  • 'n Daaglikse roetine vir fiksheid is al as
    effektief bewys
  • Meetbare vordering deur konsekwente
    toepassing
  • Persoonlike pas en aanpasbare leer
    ervaring
  • Onmiddellike terugvoer en ondersteuning
  • Weeklikse verslae aan ouers


              Ons weeklikse program bied:
              Maandae:
              Versterk jou begrip met gefokusde teorie-videos
              wat direk aansluit by jou klaswerk (dit is
              hoekom die Google vorm s๓ belangrik is!).

              Dinsdae & Woensdae:
              Personaliseer jou leerpad met toegang tot ons 
              uitgebreide video-databasis.
              Oefen "hands-on" (Persoonlik en individueel)
              en kry onmiddellike terugvoer van ons aanlyn
              toetsstelsel.

              Donderdae & Vrydae:
              Pas nuwe kennis toe met interaktiewe
              werkkaarte wat:
               • Huidige klaswerk versterk
               • Vorige werk hersien
               • Onmiddellike terugvoer bied
               • Video-memorandums verskaf optimale leer